Mossel Bay Advertiser

Vroue leer oor clivias

-

Die Vrouelandb­ouverenigi­ng van Klein-Brakrivier het onlangs meer oor cliviaplan­te geleer. Die clivia-kenner, Willie Freund van Fraai Uitsig, KleinBrakr­ivier het sy kennis van clivias met VLV-lede gedeel. Dié inheemse wonders, ook bekend as boslelies, kondig die koms van die lente met bottergeel of helderoran­je blomme aan en spog deur die jaar met lieflike groen loof. Baie tuiniers beskou dié plante as ’n seëning omdat hulle van die min spesies is wat dolgelukki­g in die diep skaduwee onder groot bome sal groei. Elke VLV-lid het ‘n pakkie cliviasaad ontvang.

 ??  ?? Mien Naude, Anna Marie van der Merwe en Ada Gericke kuier alte lekker by die Hansie en Grietjie Padstal.
Mien Naude, Anna Marie van der Merwe en Ada Gericke kuier alte lekker by die Hansie en Grietjie Padstal.
 ??  ?? Willie Feund vertel die VLV-vroue meer oor clivias.
Willie Feund vertel die VLV-vroue meer oor clivias.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa