Mossel Bay Advertiser

Hengelaar spog met prag vangste

-

Luan Els, ‘n junior hengelaar van Tritonheng­elklub op Mosselbaai, spog hier met twee prag galjoene van ongeveer 1.8 en 1.6kg wat hy gevang het. Luan, wat verlede jaar by die klub aangesluit het, het Eden vanjaar tydens die nasionale junior hengelkamp­ioenskappe, wat in die Edenstreek plaasgevin­d het, verteenwoo­rdig.

 ??  ?? Linél Engelbrech­t het die naweek aan die Tour de Plett 20km MTB resies deelgeneem wat deel is van die XCM reeks. Sy het ‘n derde plek behaal nadat sy drie keer geval en tegniese probleme met haar fiets ervaar het. Sondag het sy aan die 5km Robberg...
Linél Engelbrech­t het die naweek aan die Tour de Plett 20km MTB resies deelgeneem wat deel is van die XCM reeks. Sy het ‘n derde plek behaal nadat sy drie keer geval en tegniese probleme met haar fiets ervaar het. Sondag het sy aan die 5km Robberg...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa