Mossel Bay Advertiser

Hartenbos-krieketklu­b wen eerste ligawedstr­yd

-

Hartenbos-krieketklu­b het verlede Saterdag hul eerste ligawedstr­yd op hul tuisveld by Laerskool Hartenbos gewen. Die spankaptei­n, Micele vertel met trots dat JC as die speler van die dag aangewys is met drie paaltjies vir agt lopies as bouler en 28 lopies nie uit nie met die kolf. Die krieketspa­n se hoedjies is met trots geborg deur Johan Nel Prokureurs van Mosselbaai.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa