Mossel Bay Advertiser

Jong skut sorg vir goeie kompetisie op die skietbaan

-

Oktober se skietkompe­tisie wat die afgelope Saterdag plaasgevin­d het, is oorheers deur die klub se topskut Nico Venter en beste vroueskut, Suzette Herrer. Nico skiet van 'n nul voorgee terwyl Suzette 'n eenn voorgee het.

Die aangename verrassing errassing van die dag was egter die 13-jarige André ndré le Roux, 'n leerder van Curro Mosselbaai wat at vir die eerste keer aan 'n kompetisie deelgeneem­eneem het. André het van die klub se gesoute skuts opdraende gegee en word daar vir hom m 'n uitstekend­e toekoms in sportskiet­et voorspel.

Die kompetisie het in 'n lekker gees plaasgevin­d en n top skietkuns is uitgestal.l. Die skietkuns is 'n mengsel van vaardighei­d en dissipline. Nico en Suzette het in sekeree dissipline­s voltalle behaal ehaal wat beslis uitsonderl­ikeike prestasies was.

Uitslae

'n Opsomming van die uitslae van die kompetisie­petisie is as volg:

Pistoolski­et 10m: 1. . Nico Venter; 2. Eugene Barnard; 3. Ivan Maddison, André le Roux en Suzette Herrer; rrer; 6. Mariska van Wyk en Willie Germishuys;s; 8. Chris Boshoff en Marius van Wyk.

Pistoolski­et 20m: 1. . Nico Venter; 2. Suzette Herrer; 3. Willie Germishuys;mishuys; 4. Mariska van Wyk; 5. Danie le Rouxux en Eugene Barnard; 7. André le Roux; 8. Gertert Nel; 9. Marius van Wyk en Johan Kemp.

Snelvuur 20m: 1. Gerrit le Roux; 2. Willie Germishuys; 3. Marius van Wyk; 4. Nico Venter; 5. Suzette Herrer; 6. Ivan Maddison; 7. Chris Boshoff;

8. Mariska van Wyk; 9. Gert Nel en Eugene Barnard. Silhouette 10m - 20m: 1. Suzette Herrer; 2. Nico Venter;

3. Johanna Germishuys; 4. Marius van Wyk; 5. Soekie Boshoff; 6. Gerrit le Roux; 7. Gert Nel en André le Roux;

9. Danie le Roux; 10. Ivan Maddison. Bewegende teiken: 1. Nico Venter; 2. Suzette Herrer;

3. Gerrit le Roux; 4. André le Roux; 5. Eugene Barnard; 6. Marius van Wyk; 7. Gert Nel;

8. Ivan Maddison;

9. Chris Boshoff; 10. Willie Germishuys. 9mm: 1. Mariska van Wyk;

2. Gerrit le Roux; 3. André le Roux; 4. Marius van Wyk; 5. Nico Venter; 6. Gert Nel; 7. Willie Germishuys;

8. Chris Boshoff; 9. Ivan Maddison; 10. Suzette Herrer.

 ??  ?? André het ook baie goed presteer met die 9mm.
André het ook baie goed presteer met die 9mm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa