Mossel Bay Advertiser

Eden-span wen by All Cape-toernooi

-

Lede van die SAPD se Eden-rolbalspan het hulleself onderskei tydens die SAPD se All Capetoerno­oi wat in Graaff-Reinet plaasgevin­d het vanaf 22-30 September. Die Eden-span het as die wenners uit die stryd getree met verskeie ander prestasies. Die span het goud gewen in die driespel waaraan kapt Wollie Fourie, sers Zakes Salemane en ao Pieter Koekemoer deelgeneem het. In die enkelspel het kapt Fourie (links) ‘n derde plek behaal en ao Koekemoer (regs), ‘n vierde plek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa