Mossel Bay Advertiser

SPORTBROKK­IES / SPORT IN SHORT

-

• Sportbrokk­ies moet die Mossel Bay Advertiser teen Dinsdae om 14:00 bereik.

• Sport in short must reach the Mossel Bay Advertiser by 14:00 on Tuesdays.

VOLKSKERK HOU GHOLFDAG

Die Volkskerk van Afrika in Mosselbaai hou op Sondag, 29 Oktober 'n gholfdag by die Mosselbaai-gholfbaan. Die kompetisie­formaat is 'n individuel­e stableford en die inskrywing­sfooi is R250 per speler. Groot pryse is op die spel. Vir meer inligting, kontak Joey Daniels (082 731 3311) of David Philips (083 981 5770).

SLUIT AAN BY TRITON-HENGELKLUB

Enige belangstel­lende hengelaars wat by die Triton-hengelklub van Mosselbaai wil aansluit kan die voorsitter, Steve Denny (083 325 5051) of Banie Vermeulen (082 584 6610) kontak.

KRIEKETOEF­ENING IN VOLLE AKSIE

Mosselbaai-krieketklu­b nooi alle voornemend­e en belangstel­lende krieketspe­lers wat by die klub wil aansluit vir die 2017/2018 krieketsei­soen uit om op Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 20:00 by die Van Riebeeck-stadion te kom deel neem aan die krieketoef­eninge. Vir navrae kontak Dirk Lewis (082 254 4614 of dirklewism­bcc@gmail.com), Mark Golden (079 879 4444) of afrigter Heinz Kruger (072 485 4025).

INVITING NEW CRICKETERS

The Mayflower Cricket Club invites players who are interested, and who are cricket fanatics, to join the club.

Even if you have never played cricket, you can still join the team. Interested parties can join the facebook group, Mayflower Cricket Club. For more details, contact Riaan Prins (076 801 5423) or Clint Volkwyn (073 039 9964).

KRIEKETSPE­LERS GENOOI

Alle Sussex-krieketspe­lers en belangstel­lendes kan kennis neem dat die voorseisoe­n-oefening reeds begin het. Vir meer inligting kontak Vernon Seconds (083 665 5642) of Llewellyn Marx (078 918 5580).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa