Mossel Bay Advertiser

Le Grange draai wenkrane oop

-

Nuweling in die Mosselbaai duiweklub, Casper le Grange, draai deesdae behoorlik die wenkrane oop nadat hy die afgelope naweek weer eens 'n wenposisie in die klub ingepalm het.

Die duiwe wat volgens die program Saterdagog­gend op Vryburg losgelaat moes word, is Saterdagog­gend op Kimberley losgelaat nadat 'n koedoe Donderdaga­and naby Beaufort-Wes voor die trok met posduiwe beland en die ergste skade eers herstel moes word voordat die rit na Vryburg hervat kon word.

Daar is toe besluit om die duiwe op Kimberley (650km) los te laat.

Le Grange wen die die SKDU ope 1 terwyl Daan Stander die SKDU ope 2 inpalm en ook die algehele wentyd in die Mosselbaai-

SKDU ope 1: Le Grange-hokke (1, 12); Gillroy (2, 8, 11, 17, 21, 23, 27, 30); Chapmar (3,4, 9, 10, 13, 16, 25, 28); AJE Lofts (5, 24); Daan Stander (6, 7, 14, 20, 22, 26); Christo Pretorius (15, 18, 19, 29).

SKDU ope 2: Daan Stander (1, 10, 15, 20, 27); Chapmar (2,3, 5, 8, 18, 29); Gillroy (4, 6, 7, 9, 11, 13, 16, 19, 28); Christo Pretorius (12, 14, 17, 21, 22, 26); Le Grange-hokke (23, 25, 30); AJE Lofts (24).

Tuinroete ope 1: Gillroy (1,3, 9, 17, 18); Barnard Loft (2,4, 5, 13, 14, 21); Jan Rousseau (6, 24, 25); AJE Lofts (7, 8); Chapmar (10, 12, 15, 16, 22, 30); Le Grangehokk­e (11, 23, 29); Christo Pretorius (19, 20, 26, 28); Parkeneers (27).

Tuinroete ope 2: Barnard Loft (1, 14, 17, 21, 22, 27, 30); Chapamr (2, 4, 12, 13, 16, 20); Christo Pretorius (3, 5, 15, 26); Jan Rousseau (6, 11, 19, 23, 29); Gillroy (7,8, 9, 10, 18, 24, 28); Le Grange-hokke (25).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa