Mossel Bay Advertiser

Looking forward to festive season

-

It's October and the countdown to the festive season has begun. We asked a few business people how they were feeling.

Interviews, photos: Linda Sparg MINNIE MOSTERT: “Ek is positief. Dis lekker as die vakansiega­ngers kom. My man sê, as jy soggens die winkel oopmaak en braaivleis ruik, weet jy dis vakansiety­d. Daar’s ‘n lekker atmosfeer.”

FEROZE JAFFER: “Gedurende die vakansie is Mosselbaai ‘n fantasties­e plek om te wees. Ek wil my voorraad opbou. Ek sien uit na ‘n besige Desember.”

HENRIETTA OLIVER: “Die Oktobervak­ansie was vir my baie besig. Ek is ‘n koffiewink­eleienaar. Ek dink dat Desember baie besig sal wees. Ek doen wat ek kan; ek breek nie my nek nie. Goeie diens is baie belangrik.”

VUYOKAZI SAKWE: “I’ll have a stall at the Hartenbos market as well as the Goods Shed. I’m stressing a bit about business, but I’ll be trying something new - bringing in different stock, such as T-shirts.”

NICO COETZEE: “Ek is dankbaar as ek werk toe gaan. As jy voluit leef sal dit ‘n goeie dag, maand, jaar wees. Jy kan elke dag vreugdevol wees.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa