Mossel Bay Advertiser

Parkrunpre­t

-

Gerrit Visser, skryf:

Soek jy lekker "fun"?

Sluit aan by Hartenbos se Parkrun. Saterdae om agtuur vertrek die reënboogna­sie vanaf Kleingeluk se stasie.

Jy kan stap, draf of vinnig hol. Ons almal eindig op dieselfde kol. Jy word speel-speel fiks en raai: Dit kos jou niks!!

 ??  ?? Die hele Mosselbaai-gemeenskap word genooi om te kom “run” vir die “fun”.
Die hele Mosselbaai-gemeenskap word genooi om te kom “run” vir die “fun”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa