Mossel Bay Advertiser

Groot Brak-leerders hou skoolnaam hoog

-

Leerders van Groot-Brakrivier Sekondêre Skool het onlangs hul 16de nasionale wêreldkenn­is-olimpiade afgelê. Die olimpiade toets leerders se algemene kennis in sport, wetenskap, letterkund­e en algemene nuusgebeur­e. Hier is die leerders wat die skool se naam hoog gehou het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa