Mossel Bay Advertiser

Tuisonderr­ig-leerder presteer in atletiek

-

Llewelyn Viljoen, ‘n tuisonderr­ig-leerder, het Curro Mosselbaai verteenwoo­rdig tydens die skole se top 10 atletiekby­eenkoms. Viljoen het ‘n 3de plek in die 1 500m, ‘n 3de plek in die 800m en ‘n 2de plek in die 400m behaal.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa