Mossel Bay Advertiser

Konstrukti­ewe werk gedurende die vakansie

-

‘n Paar van Hoërskool Punt se leerders het gedurende die vakansie ‘n vlak 1-3 noodhulpku­rsus bygewoon. Voor is: Suzanne Hugo, Bianca Combrinck, Mary-Ann Welman, Myneli Muller en Jacobus van Zyl. Middel: Carli van Heerden, Chante van der Spuy, Lea Smit, Bianca Hanekom, Tereska Janse van Rensburg, Anke van Niekerk, Anike Carelse en Irisa Els. Agter is Jean Kleyn en Reevan Heppell.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa