Mossel Bay Advertiser

Kindersorg soek na ouers

-

Kindersorg Suid-Afrika op Mosselbaai is dringend op soek na die volgende biologiese pa's: Jacobus Simons, 'n ene Martin en 'n ene Andrew. Die pa's het almal kinders by Berenice Saayman. Indien iemand weet waar hierdie mans hulself bevind kan Rambuali, 'n maatskapli­ke werker gekontak word (044 693 4764).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa