Mossel Bay Advertiser

HARTENBOS BOEREMARK

-

Hartenbos Boeremark met meer as 80 uitstaller­s, se volgende mark is op 28 April. Dit begin om 08:00 tot 14:00 en vind by die Carneygebo­u op Hartenbos plaas. Daar is smullekker eetgoed en interessan­te arts and crafts-stalletjie­s sowel as ‘n witolifant-tafel met meer as 30 tafels vol iets van als en als van iets. Vriendelik­e uitstaller­s en jolige musiek. Navrae Charles (082 852 1773).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa