Mossel Bay Advertiser

Topposisie­s vir twee St Blaize-atlete

-

Twee van St Blaize RK Primêre Skool se atlete het stof in die oë van verskeie ander atlete geskop. Shaniqlin Buys en Clucydia Kriel het teen die atlete van 25 ander katolieke skole in die Bellville Velodrome deelgeneem en beide het goud en silwer in hulle onderskeie items behaal. Hierdie byeenkoms, wat ’n hoogtepunt is op die katolieke skole se kalender, volg op die uitdunrond­es wat in elke biskoplike gebied in die Wes-Kaap aangebied word.

 ??  ?? Clucydia Kriel en Shaniqlin Buys saam met hulle afrigter, mnr Colin Adams.
Clucydia Kriel en Shaniqlin Buys saam met hulle afrigter, mnr Colin Adams.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa