Mossel Bay Advertiser

Restaurant­eienaar onlangs oorlede

-

'n Bekende restaurant­eienaar en inwoner van Groot-Brakrivier, Marietjie Buitendag (64) is op 24 Junie oorlede. Buitendag was 'n bekende gesig by die Ou Pastorie. Die polisie vermoed geen gemene spel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa