Mossel Bay Advertiser

Property Monopoly brei steeds uit!

-

Midde-in ‘n tydperk van buitengewo­ne uitdagings wêreldwyd, sprei die dinamiese span by Property Monopoly hulle vlerke nog wyer. Dié agentskap, wat van krag tot krag gegaan het in die afgelope agt jaar, open nou ook ‘n tak in Danabaai. 50 jaar met ‘n prima uitleenkoe­rs teen 7.25%, meen Corné dat dit die ideale tyd kan wees vir diegene wat vir die eerste keer eiendom koop of vir dié wat dalk lankal hulle oog op ‘n droomtuist­e het, om nóú die groot stap te neem. Property Monopoly het as deel van hul grondbegin­sels, ‘n filosofie om met mense in verhouding te staan sodat hulle kliënte se besluite op absolute vertroue gebaseer kan word.

“Property Monopoly, Hartenbos en nou ook Danabaai sien uit om u te ontmoet. Stap gerus in en kom kuier vir ons. Ons nooi u uit om ons te beproef vir ‘n gratis waardasie op u eiendom. Ons diens die hele area vanaf Danabaai reg deur tot by Glentana.”

 ??  ?? Property Monopoly se raakvatspa­n: van links, agter: Rudi Louw (plase en kleinhoewe­s), Corné Olivier (hoof-uitvoerend­e beampte), Erica Taljaard (Hartenbos tot Diaz), Elsa Olivier (Hartenbos tot Diaz), Delean Booyens (Mosselbaai), Tania Johnson (verhurings), Alouette Botha (Klein- en Groot Brak), Wendy Myburgh (vakansieve­rhurings), Sumari Craven (kantooradm­inistrasie), Antionette du Preez (Mosselbaai en Heiderand). Voor: Leon Struwig (Danabaai en Island View), Tertius Taljaard (Danabaai-spanleier), Willie Barnard (Danabaai en gholflandg­oedere), Dirkie JV Rensburg (Klein- en Groot Brak), Stephen Dehning (Mosselbaai en Danabaai).
Property Monopoly se raakvatspa­n: van links, agter: Rudi Louw (plase en kleinhoewe­s), Corné Olivier (hoof-uitvoerend­e beampte), Erica Taljaard (Hartenbos tot Diaz), Elsa Olivier (Hartenbos tot Diaz), Delean Booyens (Mosselbaai), Tania Johnson (verhurings), Alouette Botha (Klein- en Groot Brak), Wendy Myburgh (vakansieve­rhurings), Sumari Craven (kantooradm­inistrasie), Antionette du Preez (Mosselbaai en Heiderand). Voor: Leon Struwig (Danabaai en Island View), Tertius Taljaard (Danabaai-spanleier), Willie Barnard (Danabaai en gholflandg­oedere), Dirkie JV Rensburg (Klein- en Groot Brak), Stephen Dehning (Mosselbaai en Danabaai).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa