Mossel Bay Advertiser

Do we have reason to worry about our family?

-

Concerned family member and resident of Riversdale, writes:

I wish to stay anonymous with my question as I have family members in the care of the organisati­on in question.

I stay in Riversdale and we hear so many stories going around about one of the nurses of DROOM, the old age homes in Riversdale, that was sent home on Wednesday and the Covid-19 results came back yesterday evening and she tested positive.

Naturally everyone is extremely worried if you look at the stories in the news of similar homes.

As family members we would like to get an official answer on this and know what was done since Wednesday to keep the old people and other staff safe.

Until this morning not even the people staying in the homes got any official informatio­n. The first the people from DROOM heard of this was from messages from outside DROOM.

Kommentaar, Chris Veldsman, bestuurder:

Ons verstaan u bekommerni­s en wil van die geleenthei­d gebruik maak om u oor die werklike stand van sake in Tehuis Ou Meule in te lig. Riversdal-hospitaal het ons gister (Maandag, 29 Junie) in kennis gestel dat een van die verpleegpe­rsoneel positief getoets en in die hospitaal opgeneem is.

Die betrokke persoon was Dinsdag, 23 Junie laas by die tehuis aan diens en het geen simptome getoon nie, maar het na die kliniek gegaan omdat sy 'n vinnige hartklop gehad het. Sy is Vrydag as voorkomend­e maatreël getoets en het gister die uitslag dat sy positief is, gekry. DROOM, in samewerkin­g met die departemen­t gesondheid en die munisipali­teit tree in die stadium voorkomend op.

Die plaaslike brandweer het vanoggend (Dinsdag) alle afdelings in die tehuis ontsmet. Drie van die personeel wat saam met die betrokke verpleegst­er gewerk en moontlik simptome het, is reeds in isolasie geplaas en is vanoggend vir Covid-19 getoets. Hulle uitslae behoort oor drie dae beskikbaar te wees. Die inwoners met wie sy in aanraking was, is van vandag af vir twee weke in isolasie in hul kamers.

Personeel wat aan diens kom, se temperatur­e word gemeet wanneer hul vir diens aanmeld en wanneer hul huis toe gaan. Inwoners se temperatur­e word ook daagliks twee keer gemeet. Alle voorsorgma­atreëls is in plek en word streng toegepas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa