Mossel Bay Advertiser

Dis weer markdag op Groot Brak

-

Die volgende mark op Groot Brak vind op Saterdag, 4 Julie vanaf 08:00 tot 13:00 plaas. Die mark bied 'n groot verskeiden­heid stalletjie­s om van te kies. Streng reëls sal toegepas word – geen masker, geen toegang nie.

Elke stalletjie en badkamer sal handreinig­er beskikbaar hê. Kosstallet­jies sal koop en wegneem wees. "Ons vra almal om sosiale distansiër­ing toe te pas." Vir meer info kontak Melanie (044 605 2331 of 072 837 8803).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa