Mossel Bay Advertiser

Megan maak ‘n punt met puik 11de plek

-

Hoërskool Punt se Megan Leonard het ‘n skitterend­e 11de plek in Die Burger se jaarlikse wiskundeko­mpetisie behaal. By haar op die foto is mnr R Botha van Punt wat die skool se inskrywing­s hanteer het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa