Mossel Bay Advertiser

Illegal fine issued

-

Riaan from Mossel Bay, writes:

My motor vehicle licence expired during the lockdown.

The Mossel Bay Licensing Department informed me via email that I had until 31 August to renew my licence.

When a traffic officer who refused to give me his name wrote me a ticket on 6 July because of my expired licence, I showed him the email from the Traffic Department, showing him that I had grace until 31 August. He told me, "That's an email, not a licence. You need a licence," and then continued to write me the fine.

I sincerely hope that you publish this, so that traffic law enforcemen­t can be informed of lockdown regulation­s, which it is clearly unaware of.

Mosselbaai-munisipali­teit se kommentaar:

Mosselbaai-munisipali­teit het ‘n boete aan die motoris uitgereik aangesien die lisensiesk­yf wat op die voertuig sigbaar was, reeds op 30 April 2019 verval het. Die Covid-19 toepaslike amnestie sou dus nie van toepassing wees in hierdie geval nie.

Sou die motoris egter wel sy lisensie hernu het, maar versuim het om die lisensiesk­yfie op die voertuig aan te bring, geld die boete steeds.

Die publiek word daarop gewys dat voertuie elke jaar gelisensie­er moet word en dat dit die plig as eienaar van die motor is om seker te maak dat die lisensie hernu word voordat dit verval. Boonop is daar ook nasionale regulasies en voorskrift­e oor die korrekte vertoon van die lisensiesk­yfie op voertuie wat nagekom moet word.

Die Covid-19 grasietydp­erk van 90 dae vanaf 1 Junie 2020 geld slegs vir lisensies wat tydens die inperkings­tyd verstryk het.

Lisensies wat na 1 Junie verstryk het, het slegs die 21 dae grasietydp­erk om te hernu.

 ??  ?? The email and the fine.
The email and the fine.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa