Mossel Bay Advertiser

Laaste saluut vir Lloyd Calitz

-

Bekende militêre veteraan, aktivis teen kanker en ‘n geliefde in Mosselbaai, Lloyd Calitz (81), is op Woensdag, 7 Oktober oorlede. Calitz, bo en behalwe ‘n legendarie­se figuur in militêre kringe, was saam met sy vrou, Alida, beide as kankeroorw­innaars toegewyde ondersteun­ers en vrywillige­rs van Kansa. Sy gedenkdien­s word vandag, 16 Oktober om 14:00 in die ATKV amfiteater in Hartenbos gehou. Militêre veterane word versoek om hulle assosiasie­drag met medaljes te dra. Die militêre veteraneee­rbewys word gedoen deur die SA Weermagver­eniging en die SA Infanterie­vereniging.

In geval van gure weer, skuif die verrigting­e na die ATKV Walvissaal.

 ??  ?? Wyle AO1 Lloyd Calitz PMM, MMM saam met raadslid Anton Dellemijn op Herinnerin­gsdag, ook bekend as Poppy Day, in November 2019.
Wyle AO1 Lloyd Calitz PMM, MMM saam met raadslid Anton Dellemijn op Herinnerin­gsdag, ook bekend as Poppy Day, in November 2019.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa