Mossel Bay Advertiser

Rustige Witsand op skilderdoe­k

-

Suid-Kaap Forum het die vyfde van ’n reeks skilderye wat die hoofdorpe in die Hessequa-streek uitbeeld, in ontvangs geneem.

Kunstenaar Francois Gunter van Witsand het op Vrydag, 9 Oktober sy uitbeeldin­g van dié kusdorpie aan die kantoor oorhandig. ’n Skildery wat die essensie van Gouritsmon­d uitbeeld, sal binnekort ook sy plek in die kantoor inneem. Die vorige skilderye is deur Louis Hiemstra (Stilbaai), Louise Kluyts (Heidelberg), Des Smith (Albertinia) en Marilise Lombard (Riversdal) geskenk.

 ?? Foto: Wilma Adamson ?? Francois Gunter staan by sy uitbeeldin­g van Witsand.
Foto: Wilma Adamson Francois Gunter staan by sy uitbeeldin­g van Witsand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa