Mossel Bay Advertiser

Geliefde katjie steeds weg

-

Benjie, ‘n mannetjies­kat het Vrydag, 25 September net spoorloos vanaf sy tuiste in Bokmakieri­estraat, Stilbaai verdwyn.

Dié gemmerkatj­ie het wit voetjies, ‘n wit stukkie op sy bors en sy ogies is geel-groen. Hy is reggemaak, het ‘n microchip en dra ‘n grys vlooibandj­ie.

Volgens sy eienaars is hy ‘n kleinerige kat en is hy soos ‘n kind in die huis. Hulle is ook bereid om ‘n beloning te betaal indien iemand hom vind en vir hulle bring.

Kontak besonderhe­de: Donay 0824453449 of Riaan 0847897485.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa