Mossel Bay Advertiser

Polisie benodig inligting

-

Die polisie op Heidelberg benodig inligting rakende gereedskap, soortgelyk aan dié in die foto. Dit is tussen 14 en 30 September uit ’n vraghouer van die munisipale kantoor op Slangrivie­r gesteel. Kontak ao Reon Grundlingh (028 722 1910). Inligting sal vertroulik hanteer word.

 ?? Foto: Clive Pretorius ??
Foto: Clive Pretorius

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa