Mossel Bay Advertiser

Hoërskool Langenhove­n

-

Die uitvoerend­e burgemeest­er van Hessequa, Grant Riddles het op Dinsdag, 6 Oktober die skool se matrieks sterkte met hulle eindeksame­n toegewens. Hy het genoem dat hulle toekoms nou, hier waar hulle sit, begin, ook dat vir hulle gebid word en dat elke matrikulan­t wat hard werk suksesvol sal wees.

Hy het die matrieks met die volgende woorde van Nelson Mandela gelaat:

“Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.”

 ??  ?? Me Sonja Smith, die graad 12 se wiskunde-onderwyser.
NSS WISKUNDE EKSAMEN
2019: Die skool se leerders het in die nasionale senior sertifikaa­t wiskundeek­samen onder die top 20 skole in die Wes-Kaap getel. Die skool is baie trots op hierdie leerders en onderwyser.
Me Sonja Smith, die graad 12 se wiskunde-onderwyser. NSS WISKUNDE EKSAMEN 2019: Die skool se leerders het in die nasionale senior sertifikaa­t wiskundeek­samen onder die top 20 skole in die Wes-Kaap getel. Die skool is baie trots op hierdie leerders en onderwyser.
 ??  ?? Armand Farre
KARATE:
Armand Farre, graad 8-leerder het op 19 September ’n tweede kyu behaal. Dit beteken hy het na nege jaar se oefen, nog net een gradering oor, voor hy genooi word om vir sy swart gordel te gradeer.
Armand Farre KARATE: Armand Farre, graad 8-leerder het op 19 September ’n tweede kyu behaal. Dit beteken hy het na nege jaar se oefen, nog net een gradering oor, voor hy genooi word om vir sy swart gordel te gradeer.
 ??  ?? Raadlid GRant Riddles (tweede van regs) het die matrieks bemoedig Hier (van links) is Suria Denkema (hoofmeisie), mnr Abrie Cronje (adjunkhoof) en Hendrik-Louis Fourie (hoofseun) saam met Riddles.
Raadlid GRant Riddles (tweede van regs) het die matrieks bemoedig Hier (van links) is Suria Denkema (hoofmeisie), mnr Abrie Cronje (adjunkhoof) en Hendrik-Louis Fourie (hoofseun) saam met Riddles.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa