Gelukbringers vermaak leerders
Dolfie, Laerskool Hartenbos se gelukbringer het onlangs vir Blitzi van Laerskool Bakenkop verwelkom. Blitzi en Dolfie het saam die Jerusalemadans vir leerders gedoen.