Mossel Bay Advertiser

Wessel en Danie vlieg voor

-

Mosselbaai se wedvlugdui­we, wat die afgelope naweek aan wedvlugte vanaf Hopetown (540km) deelgeneem het, het goed teruggekee­r. Wessel van Dyk (Parkeneers) en Danie Barnard het die wenners van onderskeid­elik die ope 1 en ope 2 wedvlugte geklok, terwyl die twee juniors wat uit hierdie manne se hokke vlieg, die juniors se wenduiwe geklok het.

Marzaan van der Linde, wat saam met Wessel vlieg, klok die wenduif in die ope 2 met Tashinga Kadye wat saam met Danie vlieg, die ope 1 wenner geklok het.

Die wenduif in die sprint-wedvlug, wat vanaf Victoria-Wes plaasgevin­d het, is deur Fanie Mollentze geklok.

Uitslae

Ope 1: Parkeneers (1); Barnard Lofts (2, 3, 6, 18, 23, 26, 28); Mollentze Hokke (4); Corrie Naude (5, 9, 12, 22, 29); Anouk (7); Boshoff RPL (8, 15, 30); Gillroy (10, 11, 14, 19, 24); Hekka Fourie (13,17, 20); Le Grange Hokke (16, 27); Sinkfontei­n Hokke (21).

Ope 2: Barnard Lofts (1, 5, 14, 18, 21, 29); Daan Stander (2); Le Grange Hokke (3); Corrie Naude (4, 9, 12, 13); Gillroy (6, 7, 10, 11, 16, 17, 25, 30); Mollentze Hokke (8); Hekka Fourie (15, 23, 27, 28); Parkeneers (19); Van Eeden Lofts (22); Jerry van der Mescht (24)

Sprint: Fanie Mollentze (1); Gillroy (2, 7); Barnard Lofts (3, 4, 5, 6, 8, 9, 10, 11, 12, 13); Boshoff RPL (14, 15, 18, 19, 20); Capes Lofts (16, 17).

Juniors ope 1: Tahinga Kadye (1, 3, 5, 10); Marzaan van der Linde (2, 9); Zante Strydom (4, 6, 7, 8).

Juniors ope 2: Marzaan van der Linde

(1, 8); Tashinga Kadye (2, 5, 7, 10); JW Schutte (3, 6); Zante Strydom (4, 9).

 ?? ?? Danie Barnard met sy wenner van Hopetown.
Danie Barnard met sy wenner van Hopetown.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa