Oudtshoorn Courant

Jong tennisspel­ers presteer

- GARNETT WICOMB

Altesaam 130 jong tennisspel­ers, onder wie talle hoog op Tennis Suid-Afrika (TSA) se ranglyste vir juniors is, het die afgelope naweek op Oudtshoorn deelgeneem aan Eden ranglystoe­rnooi.

Hulle het tennis uit die boonste rakke gespeel. Volgens Lizelle Fourie, organiseer­der van die toernooi, was dit weereens ‘n baie geslaagde toernooi. Sy sê die Eden junior tennistoer­nooi word altyd goed ondersteun, vanweë die getal punte wat spelers in die sak kan steek.

Die afgelope naweek se wedstryde is op die bane van die Wesbank-tennisklub en Langenhove­n Gimnasium gespeel.

Die volgende toernooi vir juniors in die Edendistri­k is in Oktober op George.

Eden Sportscent­re Mini 4 uitslae

Enkelspel

Seuns

16 jr: Damien Nezar klop Anro Nel: 6-0, 6-0. 14 jr: Andre Viljoen klop Drikus de Jager: 7-5, 6-2.

14 jr (Goud) Johan Lamprecht klop Christophe­r Reekie: 6-3, 6-1.

12 jr: Leo Matthysen klop Pieter Kotze: 6-1, 6-1.

12 jr (Goud): Zander Pienaar klop Milan Strydom: 6-1, 6-3.

10 jr: Ivan Beukes klop Zander Maritz: 6-2, 6-4:

Meisies

18 jr: Maaike Ferriera klop Jana van Vreden: 6-3, 6-3.

14 jr: Carla Dannhauser klop Nina Hattingh: 6-1, 6-1.

12 jr: Wilmien Vos klop Rebecca Widan: 6-2, 6-3.

10 jr: Megan Plumbridge klop Jordan Coetzer: 6-3, 6-2.

Seuns

Dubbels

14 jr: Drikus de Jager en Fourie klop Meyer en Andre Viljoen: 1-6, 7-6, 10-5.

12 jr: Louis Uys en Pieter Kotze klop Knott en Leo Matthysen: 2-6, 6-2, 10-6.

Meisies

18 jr: Boshoff en Grobler klop Anderson en Roux 6-1, 6-1.

 ??  ??
 ?? Foto’s: Garnett Wicomb ?? Louis Uys
Foto’s: Garnett Wicomb Louis Uys
 ??  ?? Zander Pienaar
Zander Pienaar

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa