Oudtshoorn Courant

Eden Goue-spele lok meer as 300 deelnemers

- CHRISTO VERMAAK

Meer as 300 bejaarde atlete het Dinsdag 29 Augustus aan die Eden Goue-spele op die De Jager-sportterre­in in Oudtshoorn deelgeneem.

Spanne van al sewe die Eden-distrikte het in verskeie sportkodes en speletjies meegeding. Die dag se sport is moontlik gemaak deur die Wes-Kaapse departemen­t kultuur en sport.

Van die items waaraan deelgeneem is, sluit verskeie baanitems, soos 500 m-stap, 100 mdraf, die draf en stap van langer afstande en aflositems in. Die eendstap was ook baie gewild.

Velditems het jukskei en speletjies op die veld ingesluit.

Uit die wenners word nou ‘n Eden Goue-span gekies, wat aan die Wes-Kaapse Goue-spele sal deelneem.

Die Eden-span sal gekies word uit die volgende deelnemers:

Helena Augulas (George - Golden Oldies): Dress-up race

Elizabeth Jonkers

Swane): Gooi die bal

(Oudtshoorn

- Goue

Lydia Jacobs (Knysna - Vermont): 100 m (6069)

Maria Korkee (Hessequa - Golden Oldies): 100 m (70+)

Christina Hendricks (Oudtshoorn - Goue Oues): 4 x 100m aflos

Cycil Rooi (Hessequa - River Valley): 100 m (60-69)

C Grootboom (Bitou - Craggs): 100 m (70+) Virginia Mtewecu (George - Winnie Madikezela Sentrum): 200 m (60-69)

John Keswart (Knysna - Vermont): 200 m (6069) William Paswa (George - Winnie Madikezela Sentrum): 200 m (70+)

Rosie van Wyk (Knysna - Masbonisan­e): 400 m (60-69)

September Arendse (Kannaland - Zoar): 400 m (60-69)

Maria Tarentaal (Kannaland - Calitzdorp): 800 m (60-69)

Ocker Lewis (Kannaland - Zoar): 800 m (6069)

Mdzimein Gala (George - Lawaaikamp): 800 m (60-69)

Ada Bothma (Hessequa - Golden Oldies): 500 m stap (60-69)

Cecilia Rhode (Knysna - Vermont): 500 m stap (70+)

Albert Jantjies (Oudtshoorn - Bongolethu): 500 m stap (70+)

Katriena Jantjies (Kannaland - van Wyksdorp): Rugbybalgo­oi (60-69)

Phillip Witbooi (Oudtshoorn - Swartberg): Rugbybalgo­oi (60-69)

Clementine Booysen (Oudtshoorn - Dysselsdor­p): Jukskei (60-69)

Annie Noordman (George - Pacaltsdor­p): Jukskei (70+)

Boy Martin (Mosselbaai - Ilingelihl­e): Jukskei (60-69)

Jan Goeda (Mosselbaai - Mosselbaai Seniors): Jukskei (70+)

June Kannemeyer (Mosselbaai - Mosselbaai Seniors): Ring die stok (gemeng)

Amalia Buys (Mosselbaai - Benton): Eendstap.

 ?? Foto’s: Christo Vermaak ?? Eregaste by die Eden Goue-spele was van links: Jean Neethling (departemen­t kultuur en sport), Jody Urion (departemen­t kultuur en sport), Johanna Joshua (Wes-Kaapse ouer persone forum), Memory Booysen (Eden-burgemeest­er), Pat Wagenaar...
Foto’s: Christo Vermaak Eregaste by die Eden Goue-spele was van links: Jean Neethling (departemen­t kultuur en sport), Jody Urion (departemen­t kultuur en sport), Johanna Joshua (Wes-Kaapse ouer persone forum), Memory Booysen (Eden-burgemeest­er), Pat Wagenaar...
 ??  ?? Die eendstap het baie aandag geniet.
Die eendstap het baie aandag geniet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa