Oudtshoorn Courant

Meiringspo­ort lok bykans 1 000

- CHRISTO VERMAAK

Bykans 1 000 atlete en fietsryers het die afgelope Meiringspo­ort MTB and Trail Run Challenge op Saterdag 26 Mei op De Rust aangepak.

Die jaarlikse byeenkoms was die vyfde vir die drawwers en derde vir fietsryers.

Die drawwers is letterlik deur berge en dale geneem op die 9,5- en 20 km roetes, terwyl die bergfietsr­yers verskeie plase op twee- en enkelspoor paaie gekruis het.

Al die items het by die NG Kerk De Rust begin en geëindig. Die volgende Meiringspo­ort MTB and Trail Run Challenge is reeds vir 25 Mei 2019 bespreek.

Die uitslae is: 20 km-veldwedloo­p (mans)

1. John April (Nedbank SWD);

2. Gershwill Jacobs (Nedbank SWD);

3. Siemon Joubert (tydelike lisensie)

20 km-veldwedloo­p (dames)

1. Bridget Poynton (Nedbank SWD);

2. Melissa van Rensburg (Nedbank SWD);

3. Andrea Ranger (Old Selbornian­s)

9,5 km-veldwedloo­p (mans)

1. Godwin Heyns; 2. Francois Maquassa;

3. Anderson Ncube

9,5 km-veldwedloo­p (dames)

1. Jess Devine (tydelike lisensie);

2. Cornel Bekker (Beaufort-Wes-atletiekkl­ub);

3. Belinda Tull (Sedgefield Striders)

61 km-bergfietsw­edren (mans)

1. Niell Clark; 2. Braam Wannenburg;

3. Brian Brummer

61 km-bergfietsw­edren (dames)

1. Freda van Zyl; 2. Rose Bailey;

3. Robyn Assad

31 km-bergfietsw­edren (mans)

1. Matthew Leppan; 2. Deon Claassen;

3. Hans-Willem Moolman

31 km-bergfietsw­edren (dames)

1. Kirstin Roelofse; 2. Charlissa Schultz;

3. Mia Bester

19,5 km-bergfietsw­edren (mans)

1. Zinedine de Nil;

2. Cronjé Beukes;

3. Louis Fourie 19,5 km bergfietsw­edren (dames)

1. Alissa Coetzer;

2. Linel Engelbrech­t;

3. Marlie Blom

 ?? Foto’s: Christo Vermaak ?? Die 9,5 km-veldwedloo­pwenners, is van links Francois Maquassa, Godwin Heyns en Anderson Ncube.
Foto’s: Christo Vermaak Die 9,5 km-veldwedloo­pwenners, is van links Francois Maquassa, Godwin Heyns en Anderson Ncube.
 ??  ?? 20 km-manswenner­s: Gershwill Jacobs (tweede), John April (wenner) en Siemon Joubert (derde).
20 km-manswenner­s: Gershwill Jacobs (tweede), John April (wenner) en Siemon Joubert (derde).
 ??  ?? Die 20 km-vrouewenne­rs is van links: Melissa van Rensburg (tweede), Bridget Poynton (wenner) en Andrea Ranger (derde).
Die 20 km-vrouewenne­rs is van links: Melissa van Rensburg (tweede), Bridget Poynton (wenner) en Andrea Ranger (derde).
 ??  ?? Fietsryers kon die natuurskoo­n van De Rust se plase geniet.
Fietsryers kon die natuurskoo­n van De Rust se plase geniet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa