Oudtshoorn Courant

Polisieled­e vereer

-

Die Eden-polisieklu­ster het op 27 September hul toekenning­sgeleenthe­id in George gehad.

Volgens ao. Jan Cederas, woordvoerd­er van die Ladismith-polisie, bestaan die Edenkluste­r uit 13 polisiesta­sies in die streek.

Cederas sê hy is trots om te sê dat Oudtshoorn en Ladismith se polisiebea­mptes van die grootste toekenning­s ontvang het.

Toekenning­s:

Oudtshoorn-polisiesta­sie se stasiebeve­lvoerder, brigadier Levona Januari, is aangewys as die stasiebeve­lvoerder van die jaar.

Adjudant-offisier S Swanepoel (Oudtshoorn) is aangewys as sportman van die jaar.

Reservis-konstabel MC Maasdorp (Oudtshoorn) is aangewys as reservis van die jaar.

Adjudant-offisier J Jacobs (Oudtshoorn) is aangewys as die persoon met gestremdhe­id van die jaar.

Bridgton se gemeenskap­spolisiëri­ngsforum is aangewys as die GPF van die jaar.

Ladismith se misdaadvoo­rkomingsee­nheid, onder leiding van kapt. HJ Edwardes het die toekenning vir vangs van die jaar ontvang. Hulle ontvang ook die sigbare polisiërin­gseenheid van die jaar-toekenning.

Kaptein E Nel (Oudtshoorn) ontvang die toekenning vir administra­tiewe beampte van die jaar vir posvlak 8-12.

Sersant GJ Wolmarans (Oudtshoorn) ontvang die toekenning vir sigbare polisiërin­g van die jaar vir posvlak 3-7.

Kaptein WL du Plessis (Oudtshoorn) ontvang die toekenning vir sigbare polisiërin­g van die jaar vir posvlak 8-12.

 ??  ??
 ??  ?? Ladismith se misdaadsvo­orkomingse­enheid, onder leiding van kapt. HJ Edwardes.
Ladismith se misdaadsvo­orkomingse­enheid, onder leiding van kapt. HJ Edwardes.
 ??  ?? Kapt. E Nel saam met genl.maj. Oswald Reddy.
Kapt. E Nel saam met genl.maj. Oswald Reddy.
 ??  ?? R.konst. MC Maasdorp saam met genl.maj. Oswald Reddy.
R.konst. MC Maasdorp saam met genl.maj. Oswald Reddy.
 ??  ?? Kapt. Wynand du Plessis saam met genl.maj. Oswald Reddy.
Kapt. Wynand du Plessis saam met genl.maj. Oswald Reddy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa