Oudtshoorn Courant

Swartberg Motors nou groter en nog beter

-

en van Oudtshoorn se bekendste handelaars in gebruikte voertuie, Swartberg Motors, het pas na ‘n ruimer uitstalper­seel verhuis. Nadat hulle vir 16 jaar in die middedorp was, het Salie Oosthuizen en Arnold de Jager verlede maand hulle ondernemin­g na Jacobsonst­raat oorkant Timbercity verskuif.

“Ons het nou meer plek vir ons voertuie, ons is meer sigbaar en die belangriks­te vir ons is, dat ons klante nou meer as genoeg parkeerple­k het,” sê Salie.

Dié twee vennote is sinoniem met betroubare voertuie en tevrede klante. Sedert hulle Swartberg Motors in 2004 begin het, het hulle bewys dat hulle nie net ‘n wye verskeiden­heid voertuie op die vloer het nie, maar hulle gaan ook uit hulle pad om voertuie vir klante te soek.

een, as jy ‘n Ferrari soek, kry ons ook vir jou een,” belowe Arnold.

Klantedien­s is vir Arnold en Salie ononderhan­delbaar. "Ons moet ‘n klant kan verseker dat hy waarde vir sy geld kry, dat ons hom met alles bystaan van die dag dat hy hier ingestap het totdat die motor op sy naam is en by hom afgelewer word. Ons het byvoorbeel­d een klant wie se familie al 13 voertuie by ons gekoop het," sê Arnold.

geregistre­er en kan dus klante bystaan met die reël van

Hulle het ook raad oor waarborgpa­kette wat by verskeie instansies uitgeneem kan word.

voertuig spesialise­er is hulle antwoord eenvoudig. “As jy vir ons sê wat jy soek, sal ons dit vir jou kry - of dit nou ‘n betroubare karretjie van R30 000 is, of ‘n luukse wa van R900 000.”

Besoek Swartberg Motors op die hoek van Jacobsonst­raat en Poplarstra­at reg oorkant Timbercity. Hulle kontakbeso­nderhede is 044 279 2510 tydens kantoor-ure of 083 251 1085 (Salie) en 082 575 3863 (Arnold) en per e-pos by sbm@scwireless.co.za.

 ?? Foto: Hannes Visser ??
Foto: Hannes Visser
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa