Oudtshoorn Courant

Looiery loop voor

- WYNDHAM EWERTS

Die Looiery 1-rolbalspan is die voorloper na die eerste ronde van die gewilde sakerolbal­liga wat elke Woensdag by die Oudtshoorn-rolbalklub plaasvind. Altesaam 24 spanne het aangetree vir die liga met die finaal wat op 18 November gespeel sal word.

Die algehele wenner sal dan met prysgeld van R1 000 wegstap.

Die Helende Woordrolba­lspan is tans die verdedigen­de kampioen van die rolbalsake­liga. Geen toeskouers word toegelaat word nie.

Die top-10-rolbalspan­ne tot dusver is:

Looiery 1

Nissan en Renault HCSC Timbercity Gim-ondersteun­ersklub Fruit & Veg

Auto Select Blacklist Security Hyundai

PSP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa