Oudtshoorn Courant

Hier is die belangriks­te inligting wat jy moet weet vir die marathon:

- Parkering

$s gevolg van verkeerspr­obleme in die middel van De 5ust sal sekere paaie rondom die venue op wedloopdag, 6aterdag 14 2ktober, gesluit wees. Daar is nie meer parkeerple­k agter die 2u Kerksaal nie. 1uwe parkering sal op die dorp se ou rugbyveld beskikbaar wees. Hierdie rugbyveld se parkering is die eerste straat regs na die &alte[ *arage as jy vanaI 2udtshoorn se kant aI kom. Daar sal duidelike aanwysings, asook voldoende sekuriteit wees. Hierdie resling rondom parkering geld slegs vir 6aterdag.

Vervoer

Daar sal µn gratis pendeltuig elke 10 minute vanaI die rugbyveld tot by die venue wees. DieselIde pendeltuig sal na afloop van die wedloop beskikbaar wees.

9ervoer sal van 04:45 tot 05:30 wees.

9ervoer vir die

12,5 km sal vanaI /e 5ou[straat voor die kerk vertrek en vir die 21,1 km is die vertrekpun­t in die hooIstraat.

:edloopnomm­er bippies is kleurgekod­eer en 'n 21,1 km bib sal nie toegelaat word op die 12,5 km vervoer nie en andersom.

Registrasi­eproses

5egistrasi­e vind 9rydag 13 2ktober 11:00 tot 21:00 by die 1* Kerkterrei­n in De 5ust plaas en dan weer 6aterdag 14 2ktober vanaI 04:30 tot 05:30 op dieselIde terrein plaas.

:edloopnomm­er bippies is voor en agterop gemerk om jou korrekte posisioner­ing tydens die marathon te verseker. Daar is 'n tydsbereke­ningskyfie aan die bippie geheg wat voorop gedra word. -ou koevert sal 'n persoonlik­e, kleurgekod­eerde lisensieno­mmer bevat met die tydsbereke­ningskyfie aangeheg.

Daar sal agt, duidelik gemerkte, toue by registrasi­e wees ± jou van bepaal jou tou. *een koevert sal verskaI word indien daar nie 'n ,D gewys word nie.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa