SA Jagter Hunter

Snelvuur

-

se getalle steeds toe en het daarom tot gevolg dat hulle dikwels deur plaasboere en jagters geskiet word. Hulle kan na beraming tot soveel as R1.5 miljoen se skade aanrig in ’n graanland van 500 hektaar.

Aangesien al hoe meer ganse gejag word, het dr. Geldenhuys die vleiskwali­teite ondersoek om ’n idee te kry van die bemarkbaar­heidspoten­siaal daarvan onder plaaslike vleiseters.

Sy ontvang haar doktorsgra­ad onder leiding van prof. Louw Hoffman van die US Departemen­t Veekundige Wetenskapp­e en Nina Muller van die US Departemen­t Voedselwet­enskap. Verskeie internasio­nale wetenskapt­ydskrifte het reeds dr. Geldenhuys se bevindings gepublisee­r. Dit is ook voorgelê by internasio­nale kongresse in Brasilië, Uruguay en Turkye. Om die kenmerkend­e eienskappe van kolgansvle­is te bepaal, het dr. Geldenhuys die hulp ingeroep van die Departemen­t Voedselwet­enskap se

proses of voorbereid­ing van die gereg kan ook gefotograf­eer word). Die eindresult­aat sal ons graag wil sien, want ons eet grotendeel­s met ons oë. Neem dus ’n foto van die klaarvoorb­ereide gereg voordat dit bedien word. Stuur die foto’s (maksimum drie) asseblief in ’n aparte epos (verkieslik in JPEGformaa­t).

Ons wil dus hierdie boek veel meer as net ’n resepteboe­k maak, sommer ook ’n lekkerlees­boek met allerlei interessan­te inligting. • Stuur jou bydrae aan Eunia.Barnard@media24.com voor 27 Februarie 2014. paneel ervare fynproewer­s. Hulle het bevind dat dit nie vergelykba­ar is met die vleis van ander bekende voëlsoorte soos volstruis en tarentaal nie, en sal dus as ’n unieke produk bemark moet word. Die vleis se gehalte, smaak en voedingswa­arde word grootliks deur die seisoene bepaal, aangesien die voëls se dieet gedurende die winter en somer drasties verskil. Die ganse vreet gedurende die somermaand­e hoofsaakli­k graan, terwyl hulle deur die res van die jaar wei aan ’n verskeiden­heid plantmater­iaal wat wissel van waterplant­e tot saailinge en gras. Die vleis het veral in die winter ’n wilde en onaangenam­e metaalsmaa­k (die resultaat van ’n hoë ysterinhou­d) en is moontlik ook skerper in die winter weens ’n verskil in die vetsuurver­houding.

Alhoewel ganse wat in die somermaand­e gejag word, aangenamer smaak (dit is soeter en vetteriger en het ’n aangename beesvleisg­eur) is die vleis van dié wat in die wintermaan­de geskiet word gesonder weens ’n gunstiger verhouding van omega 6 en omega 3vetsure daarin. Dit plaas ’n mens in ’n dilemma om te moet kies tussen smaak en voedingswa­arde. »

 ??  ?? Kolganse (
is baie gewild onder voëljagter­s
Kolganse ( is baie gewild onder voëljagter­s

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa