SA Jagter Hunter

.300WSM – gebruik van ligte koeëls

- Deur KASSIE KASSELMAN

is ek bekommerd dat die koeëlspron­g na die lande/groewe te groot kan wees as gevolg van die koeël se dimensies. My lisensie is ongelukkig nog nie goedgekeur nie so ek kan dus nie die maksimum patroon- en magasynlen­gte bepaal nie.” aanvaarbaa­r vinnig uit te skiet teen 3 400vps nie. Dit sal eerder vinniger “uitskiet” as jy die loop baie warm skiet. Ek het ongelukkig nie die statistiek om die presiese aantal skote te kan voorspel nie, maar raai dat jy so 2 000 tot 2 500 skote met baie goeie akkuraathe­id behoort te kry as die loop nie te warm geskiet word nie.

DIE KOEËLBAAN

Ek het ’n vinnige vergelykin­g tussen die 135gr Sierra Match, die 125gr Nosler Ballistic Tip en die 155gr Berger VLD Hunting gedoen. Al drie kan goed presteer met S365 (ek het Lot 084 as toetskruit vir die simulasie gebruik). Die omgewingst­emperatuur wat ek gebruik het, was 26 C, ’n dwarswind van 15km/h, die hoogte 3 500vt bo seespieël, ’n barometrie­se druk van 26.11dm/hg, en ’n hoogtelugd­igtheid van 1.02 513Kg/m³. 100M 150M 200M 250M 300M

Die trompopafs­tand-teikengroo­tte (point blank range) is geneem as 4” in deursnee. Daarmee word bedoel dat dit alle afstande is waaroor die koeël nie hoër as 2” bo die middelpunt van die teiken sal tref nie en ook nie laer as 2” nie – met ander woorde, alle afstande waaroor die koeël die teiken sal tref sonder dat jy moet afmik. Om die beste voordeel vir die trompopafs­tand te kry, stel ek voor dat die geweer vir jou toestande op 230m ingestel word, dan hoef jy vir twee van die koeëls, die Sierra en die Nosler, nie van ’n 4”-deursnitte­iken af te mik tot op ongeveer 285m nie. Wind is natuurlik ’n ander faktor waarvoor jy sal moet toelaat, omdat enige van die koeëls met ’n 15km/h wind reeds op ongeveer 125m ’n 4”-teiken sal mis as jy in die middel mik. Op 300m waai die wind die Sierra- en die Nosler-koeëls »

TrefTrefTr­efTrefspoe­d punt spoed punt vps vps 2 850 +1.15” 2 735 2 810 2 641 -1.0” -1.0” -1.2” Trefspoed vps 2 624 2 694 2 547 Trefpunt

-4.6” -4.6” -5.1”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa