SA Jagter Hunter

Herlaaipot­pourri – Deel II

- Deur KASSIE KASSELMAN

Alledaagse vrae oor die herlaai van patrone waarvoor nie almal antwoorde het nie. Kan ’n dop se greep op die koeël stywer gemaak word deur die nek van die dop te krimp? aan die dopwand veroorsaak, weer glad stryk en die oopsperrin­g ( flare) van die doppie se bek elimineer. Dit is moontlik dat hierdie aksie met die kegelkrimp­matrys wel ’n effens stewiger greep van die doppie om die koeël tot gevolg mag hê, maar dit is nie die doel van die krimp nie. Krimp word andersyds gebruik om doppe se bekke in ’n krimpgroef, wat rondom die koeëls gesny is, in te buig, sodat die doppie se bek as ’n stop teen die krimpgroef se boonste rand kan dien.

Dit verhoed dat die koeël wat in die magasyn is, dieper in die dop ingestamp word tydens die terugskop van die geweer wanneer ’n skoot afgevuur word. In dubbelloop­gewere word die krimp gedoen om te voorkom dat die koeël in die onbenutte loop weens die terugskope­nergie effens uit die dop trek en dan veroorsaak dat die regulering van die ammunisie nie meer korrek is nie. Die krimp van geweerammu­nisie word met behulp van rolkrimp- of fabriekkri­mpmatryse gedoen. Beide hierdie matryse, met die fabriekkri­mpmatrys tot ’n kleiner mate, verlig die nekspannin­g van die doppie om die koeël. Dit op sigself maak nie ’n groot verskil aan die prestasie van gewere wat vir korter afstande gebruik word nie, omdat akkuraathe­id van minder belang is as die grootte van die teiken vergelyk sou word met teikens wat oor langer afstande geskiet word.

Wanneer langer skote geneem word, moet die herlaaier egter probeer om nie sy sorgvul- Moenie ’n patroon te veel krimp nie – nie meer as om sigbare tekens van dopswellin­g en bek oop-sperring te verwyder nie. Moenie die matrys soos ’n vormmatrys gebruik om die dop se nekwand stywer om die koeël te probeer pers nie. As ’n mens baie presies wil wees, kan die doppie se nekwanddik­te met ’n balmikrome­ter of dopwanddik­temeter gemeet en met twee vermenigvu­ldig word. Tel dan die koeël se deursnee by en trek .002” af. Plaas nou ’n doppie in die dopskoentj­ie en lig dit tot »

 ??  ?? Die totale patroonlen­gte vir ‘n geweer moet met elke tipe koeël afsonderli­k bepaal word, want koeëls se profiele en lengtes verskil na gelang van die soort en die fabrikaat.
Die totale patroonlen­gte vir ‘n geweer moet met elke tipe koeël afsonderli­k bepaal word, want koeëls se profiele en lengtes verskil na gelang van die soort en die fabrikaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa