JAGGELEENTHEDE HUNTING OPPORTUNITIES
HARMONIEBLOK
Kom jag in hierdie gewilde area wat geleë is in die Tzaneen-distrik tussen die Makhutswi- en Selatiriviere, vier ure vanaf Pretoria. Grootte van jagarea 2 700ha. Ons wild is mak, vet en volop, ons gidse goed opgelei, ons kamp en lapa basies, maar gerieflik, ons pryse billik. Vrystelling vir 16 spesies insluitend buffels en swartwitpense. Navrae: 082-555-3367/8 jana@chimoyo.com of johan@chimoyo.com
BUFFELKOEIE TE JAG IN LAEVELD
R26 500, dagfooi R480. Blouwildebeeskoeie in Bronkhorstspruit teen R4 300. Kontak Coenrad: 072 146 5221 of coenrad@bhstaxidermy.co.za
BALTIMORE LIMPOPO
Verskeie jagpakkette. Koedoes, rooibokke, blesbokke, elande, gemsbokke, blouwildebeeste, waterbokke, vlakvarke. Skakel vir besonderhede: 078-801-2234 of FACEBOOK: Bosveldjagparadys