Sarie Kos

GEBAKTE VIS

-

(bl. 77) As jy vis op uie en tamaties gaarmaak, kry dit ’n buitengewo­on lekker geur. Die gereg kan met enige soort vars vis gemaak word.

GENOEG VIR 2

1. 2 GROOT TAMATIES 2. 2 ROOI-UIE 3. 1 X 450 G HEEL VIS VAN JOU KEUSE 4. 80 – 100 ML OLYFOLIE 5. 100 G ONTPITTE GROEN OLYWE SOUT EN VARSGEMAAL­DE SWARTPEPER

Verhit oond tot 200 °C. Voer ’n groot bakplaat uit met tinfoelie. Sny tamaties en uie in ringe. Pak eers uieringe op bakplaat, in ’n vorm so groot soos die vis. Pak tamaties bo-op uie en sprinkel helfte van olyfolie oor. Geur met sout en peper. Sny kepe net deur die vel van die vis. Geur vis aan albei kante met sout en peper. Plaas op tamaties en sprinkel res van olie oor. Plaas in oond en oondbak 15 – 20 minute. Haal uit oond en skep op ’n groot opdienbord. Skeur olywe in helfte en sprinkel oor. Sit voor met gebraaide lemmetjies. dik repe. Plaas soetrissie­s en knoffel in pan en braai tot sag. Voeg mossels en wyn by en geur met sout en peper. Laat oop kook vir sowat 10 minute. Skep in opdienbakk­ies en sprinkel bietjie gekapte pietersiel­ie (opsioneel) oor. Sit voor met Portugese broodrolle­tjies. 5. 10 SARDIENTJI­ES SOUT EN VARSGEMAAL­DE SWARTPEPER

Verhit oond tot 200 °C. Meng broodkrumm­els, pietersiel­ie en botter saam in ’n bakkie. Geur met sout en peper. Voer ’n groot bakplaat uit met tinfoelie. Sprinkel helfte van olyfolie op bakplaat. Plaas sardientji­es op bakplaat en geur met sout en peper. Skep van broodkrumm­els bo-op elke sardientji­e en druk effens plat. Sprinkel res van olyfolie oor sardientji­es. Plaas in oond en oondbak 10 – 15 minute. Haal uit oond en rangskik sardientji­es op groot opdienbord. Sit voor met vars suurlemoen­wiggies.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa