Sarie Kos

Top-Kokkedoort­jle maak melkkos

- deur HERMAN LENSING foto’s WILLEM LOURENS

Hy’s skaars 12, maar hy ken van kook. Edwin Theron is immers pas gekroon as kykNET se eerste Kokkedoort­jie. In sy ouerhuis op Worcester is daar vir hom geen groter vreugde as om vir sy ma, Marietjie, en sussie, Martli, kos te maak nie. Ons het besluit om vir hom nog ’ n uitdaging te gee: Maak vir

ons outydse melkkos vir die winter! En hier is sy interpreta­sie

|

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa