Sarie Kos

In jou mandjie

-

GERIEF UIT ’N BLIK

Gee die bredie ekstra lyf met Rhodes se botterbone, onder

lopende water afgespoel. Sowat R15,99 vir ’n 410 g-blik.

EKSTRA GEUR

Tamatiepur­ee sorg vir daai diepte wat jy in bredies soek. Gebruik KOO se produk, sowat

R22,99 vir ’n 410 g-blik.

LEKKER OP RYS

Jasmyn-rys werk heerlik by bredie. Spekko waarborg 4 koppies gaar rys vir ’n rou

koppie – R29,99 vir 1 kg.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa