Sarie Kos

In jou mandjie

-

VRIES VEILIG

Oorskiet-bredie kan tot 4 maande gevries word in Glad se vrieskasbe­stande sakkies. Koop dit teen R44,99 vir 10.

ANDERSTE OLIE

Probeer ’n slag Westfalia se avokado-olie. Die rookpunt is hoër as olyfolie s’n wat dit gesonder maak. Koop landwyd teen R42,99 vir 250 ml-bottel.

ONDER DRUK

Maak die bredie binne minute

gaar in Defy se losstaande drukkoker. Die toestel monitor self die drukking. Sowat R1 349.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa