Sarie Kos

ROMERIG LEKKER

-

Mascarpone is roomkaas wat oorspronkl­ik van Italië af kom, en Lancewood het die kuns bemeester om dit ewe heerlik te maak. Meng dit met ’n bietjie suiker en vanielje vir lekker koekversie­rsel. Koop die kaas landwyd teen R32,99 vir ’n 250 g-bakkie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa