IN JOU GLAS
Die sop is gelaai met groot geure en ’n skerp speserysmaak. Sit dit voor saam met Fairview se Viognier. Die
geure van peer en perske en blomnote op die neus maak dit perfekte pasmaats. Sowat R70 per bottel.