I­ta­li­aan­se pa­net­to­ne met von­kel­wyn-ver­sier­sel

Sarie Kos - - Neektafel -

(bl. 17) Hier­die kris­mis­koek is reg­tig heel­jaar heer­lik. Tra­di­si­o­neel word dit voor­ge­sit met von­kel­wyn, maar ek sit die wyn in die ver­sier­sel.

Ge­noeg vir 1 groot pa net to­ne

80 g ro­syn­tjies 80 g sul­ta­nas 45 ml don­ker rum 100 g ver­sui­ker­de suur­le­moen­skil, fyn­ge­kap 60 ml lou­warm melk 1 x 10 g-sak­kie kits­gis 100 g (125 ml) strooi­sui­ker 250 g (270 ml) sag­te bot­ter 5 ei­ers skil van 1 le­moen 500 g (785 ml) brood­meel

BOLAAG 1 ei­er­wit, lig­gies ge­klits 100 g ge­pel­de a­man­dels 30 ml strooi­sui­ker 50 ml von­kel­wyn 250 ml ver­sier­sui­ker Plaas ro­syn­tjies, sul­ta­nas en rum in pot en bring tot kook­punt. Kook tot al die vloei­stof ver­damp het. Plaas res van be­stand­de­le vir deeg in men­ger se bak en knie met deeg­haak by hoë spoed tot meng­sel in een bal by­me­kaar kom, so­wat 8-10 minute. Plaas deeg­bal in bak wat ge­smeer is met o­lie en laat rys op warm plek tot dub­bel die vo­lu­me, so­wat 40-60 minute. Knie deeg af en vorm in ron­de bal. Plaas in pa­troon­koek­pan (vo­lu­me 2 li­ter) wat goed ge­spuit is met kleef­we­ren­de kos­sproei. Laat weer rys tot dub­bel die vo­lu­me, so­wat 30 minute. Ter­wyl pa­net­to­ne rys, ver­hit oond tot 180 °C. Verf ge­rys­de pa­net­to­ne met ei­er­wit en pak a­man­dels bo-op. Sprin­kel sui­ker oor en bak 25-30 minute of tot goud­bruin en gaar. Keer uit en laat af­koel. Meng von­kel­wyn en ver­sier­sui­ker saam tot glad. Skep oor pa­net­to­ne en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.