S­pe­ku­laas-koe­kies

Sarie Kos - - Neektafel -

(bl. 19) Haal jou pan­ne uit en be­gin bak, want hier­die koe­kies is nom­mer­pas vir die winter (met warm sjo­ko­la­de, na­tuur­lik)!

Ge­noeg­vir24

125 g (135 ml) bot­ter 240 g (300 ml) sag­te bruin­sui­ker 1 ei­er 235 g koek­meel 3 ml koek­so­da 2 ml sout 10 ml fyn kaneel 5 ml fyn droë gem­mer 5 ml fyn neut 5 ml fyn kar­de­mom 5 ml fyn na­el­tjies Klits bot­ter en sui­ker saam tot lig en romerig. Voeg ei­er by en klits goed. Sif res van be­stand­de­le by en meng tot sag­te koe­kie­deeg vorm. Laat rus in ys­kas vir 1 uur. Ver­hit oond tot 180 °C. Sprin­kel koek­meel op werk­vlak en rol deeg uit tot so­wat 5 mm dik. Druk vorms van jou keu­se uit met koe­kie­druk­kers of ge­bruik ’n s­pe­ku­laas-vorm (kyk by bak­win­kels). Plaas koe­kies op bak­plaat wat uit­ge­voer is met bak­pa­pier. Bak 10-12 minute of tot goud­bruin en gaar. Laat af­koel en sit voor met warm sjo­ko­la­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.