Sarie Kos

vir jou tafel

-

Blou rose

Ja, Carrol Boyes se borde is net so mooi soos haar silwerware. R599 landwyd.

Spierwit

Laat lewe jou tafel met so ’n wit blompot van Sarah Jane. Kry dit landwyd by dekorwinke­ls teen sowat R239.

Jammerlapp­ie

’n Tafel lyk onvolledig sonder servette. Barrydale Hand Weavers s’n is gemaak van goeiegehal­te-handgemaak­te linne. Koop ’n stel van 4 teen R299. Besoek www.barrydalew­eavers.co.za vir meer.

Blink goed

Skep ’n gevoel van weelde met hierdie goue messe en vurke van Nicolson Russell. Die stel van 24 kos R3 299. Te koop by www.yuppiechef.com.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa