Sarie Kos

SOORTE

-

Die bekendste wortel is daai oranje staatmaker wat altyd in jou yskas en by die supermark beskikbaar is. Maar het jy geweet jy kry dit in

ses verskillen­de kleure, van wit tot diep

pers? Die wit en geel wortels is ’n bietjie soeter as die pers weergawes. Rooster die veelkleuri­ge wortels

met sout, peper, heuning en tiemie vir ’n

smaaklike bygereg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa