Sarie Kos

BÊRE SÓ

-

Hier is ’n wenk wat jou wortels weke kan laat hou: Was die wortels goed en sny die blare af. Sit dit in ’n bak met yskoue water in die yskas. As die water troebel raak, vervang dit met nuwe koue water en bêre dit weer op dieselfde manier. Dit hou die wortels kraakvars. Hou wortels weg van tropiese vrugte af; dit bevat ensieme wat die wortels pap maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa